Bou 'n vraestel volgens die inhoud waaroor jou kind toets skryf. Kies wat jy wil byvoeg en watter werk jy wil uitlaat en uit watter handboek jou kind werk.
Vakke beskikbaar in hierdie subskripsie: Wiskunde, Natuurwetenskap&tegnologie uit Platinum of Oxford handboek, Sosiale wetenskappe uit Platinum of Viva handboek.
Hierdie is 'n 3-maande subskripsie vir R150, en jy kan jou subskripsie enigetyd kanseleer (besoek jou 'Dashboard' om te kanseleer).